Personeel

- G J Gibson
- F C J Bester
- A Botha
- A C Chamberlain
- A J Wessels

- F Nel
- J H Mohr

 


C J Mohr

Gebore op 3 Oktober 1968 in Bloemfontein, Suid-Afrika, waar hy ook tans woonagtig is. Getroud met Sanet ('n gekwalifiseerde verpleegkundige) en hulle het *n babadogter, Eden-Lee.

Hy matrikuleer in 1986 aan die HTS Kimberley (Noord-Kaap), en studeer daama aan die Technikon Vrystaat, en voltooi die diploma in Kliniese Tegnologie in 1991. Hy werk as Kliniese Tegnoloog in Departement Kardiologie, Universitas Hospitaal, totdat hy in 1995 in privaat praktyk by Rosepark Hospitaal tree.

Tans is hy werksaam by genoemde praktyk, en stel veral in elektrofisiologie belang.