Dienste

- Brongoskopie, (veselopties)
- Kolonoskopie
- Doppler Eggokardiografie (vaskulere evaluasie)
- Hartsonografie
- Electrokardiogram, Oefen Toets
- Endoskopiese Retrograde Cholangiopankreografie
- Vloei volume & longfunksie
- 24h EKG Holter Monitering
- Boonste Gastrointestinale Endoskopie

 


Vloei volume & longfunksie

(Spirometrie voor en na bronch dilator)

Geforseerde uitaseming vitale kapasiteit (FVC), geforseerde inasmeing vitale kapasiteit (VIVC), uitasemings vloeimeting by spesifieke persentasie van vitale kapasiteit (bv. FEF 25%, FEF 50%, FEF 75%), inaseming vloei meting by spesifieke persentasie van FEC vitaal (FIF 25%, FIF 50%) uitgedruk as 'n persentasie op 'n grafiese voorstelling wat in - en uitaseming wys tenoor volume.