Die vel word voorberei en elektrodes vasgesit. 'n Stel van 2 kontrole elektrokardiogranmie word geneem (rustend en staande). Die pasient word ingelig en gewys hoe om te stap op die trapmeul. Die toets word uitgevoer met 'n gekwalifiseerde professionele ponoon teenwoordig. 'n 12-afleiding EKG word geneem eike minuut van oefening.
Eike 2-3 minute word die spoed en die inspanning van die trapmeul vermeerder totdat 'n amper-maksimum hartspoed bereik word, isgemiese veranderinge sigbaar is, of die toesighouer besluit om die toets te staak.
Wanneer die toets klaar is moet die pasient Ie en 'n EKG word vir eike 3 minute geneem totdat die isgemiese veranderinge na normaal terug gekeer het, en/of hartspoed na normaal teruggekeer het.
• Bepaal die teenwoordigheid van miokardiale isgemie
• Evalueer pasient se oefeningtoleransie
• Evalueer bloeddmk reaksie met oefening
• Evalueer die teenwoordigheid van oefening veroorsaakte wanritme
• Evalueer die effektiwiteit van mediese en chirurgiese terapie
Die elektrokardiogram (EKG) biy die basiese kardiologiese toets en word bate gebruik by pasiente waar *n vermoede bestaan van definitiewe hartsiekte, en as basiese verwysing vir bate a-nder kardiologiese toetse. Alhoewel 1-afleiding EKG ook gebruik word as huidige konteks, sal die voile 12-afleiding EKG opname meer gebruik word.
|