Dienste

- Brongoskopie, (veselopties)
- Kolonoskopie
- Doppler Eggokardiografie (vaskulere evaluasie)
- Hartsonografie
- Electrokardiogram, Oefen Toets
- Endoskopiese Retrograde Cholangiopankreografie
- Vloei volume & longfunksie
- 24h EKG Holter Monitering
- Boonste Gastrointestinale Endoskopie

 


Doppler Eggokardiografie (vaskulere evaluasie)

Die kliniese aanwending van Doppler eggokardiografie is gebaseer op die Doppler bewegingsprinsiep waardeur klankgolwe hulle frekwensie vermeerder en verminder
as die voorwerp wat produseer of reflekteer nader of wegbeweeg van 'n gegewe punt.

'n Ultrasonic sonarkop wat as 'n geleier en *n ontvanger optree stuur ultraklankgolwe parallel met kardiale vloei: rooibloedselle reflekteer hierdie golwe en verander die frekwensie van die ultraklankgolwe proporsioneel met die snelheid waarin hulle beweeg.

Deur die snelheid van ultraklank deur kardiale weefsel te meet, die frekwensie van versending en ontvanging te kry en die hoek van die trefwydte, is dit moontlik om te bereken wat die snelheid van bloedvloei is. Volume-meting kan bereken word deur eggokardiografies, die ontlek of area van 'n gegewe vat of kanier te meet en dit te vermenigvuldig met die Doppler snelheid daardeur.