Ontken

Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige dokumente of inligting op hierdie kuberspasie nie, en aanvaar dus geen wetlike verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir die akkuraatheid, volledigheid of bruikbaarheid van enige inligting, apparatuur, produkte, prossesse of dienste nie. Ons onderskryf of beveel nie enige kommersiële produkte, prosesse of dienste aan nie.

Dit is nie ons bedoeling om spesifieke mediese advies aan te beveel nie, maar eerder om gebruikers, kollega's en pasiënte van inligting te voorsien om sodoende gesondheid en diagnoses beter te verstaan. Spesifieke mediese advies word nie elektronies voorsien nie, en ons moedig u eerder aan om met u dokter in aanraking te kom vir 'n diagnose en vir antwoorde tot u persoonlike vrae. Die webblad mag onwetend materiaal bevat wat deur kopiereg beskerm word. So ver ons kennis strek, is die meerderheid van die inligting op hierdie webblad egter binne die publieke domein.

 

Tuis | Personeel | Galery | Kontak | Skakels | Dienste | Ontken